Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Skyfall94Skyfall94
2
28
Skyfall94

31 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Want daar is meer aan my as net wat jy eerste sien. 😏 Ek het ’n groot hart, ’n sterk persoonlikheid, ’n goeie sin vir humor en genoeg sass om die lewe interessant te hou. Ek is lief vir...

LeiwagLeiwag
1
1
Leiwag

42 - Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika

Eks n hard werkende man met iets om te offer.Is n Natuur mens en hou van die buite lewe.

wiele064wiele064
1
1
wiele064

39 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Eks 1 in n miljoen dalk is ons al lank opsoek na mekaar. So kom ons gee mekaar n kans lewe is tog so kort.

Wimpie15Wimpie15
4
0
Wimpie15

38 - Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Vriendelik,altyd in vir iets nuuts probeer.Op die golf baan wees is my rustige spasie.Lewe is kort-lewe elke dag voluit. Just be a descent human being to everyone as much as you can,everyone is...

SmallTownSparkSmallTownSpark
1
17
SmallTownSpark

29 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is ’n mense-mens met ’n sagte hart wat opreg omgee vir die mense in my lewe. Ek hou van lekker lag, diep gesprekke, spontane planne en daardie klein oomblikke wat later die beste herinneringe...

LinkyLinky
4
24
Linky

34 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

I’m a warm, ambitious and genuine person who believes that life is meant to be lived with purpose, laughter and a little bit of adventure. I’m passionate about what I do, love meaningful...

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026